FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Kort mannetjie sindroom

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Kort mannetjie sindroom Empty Kort mannetjie sindroom

    Post by Louisa van Vliet Sat 21 Jan 2012, 2:14 am

    Op en af, tree vir tree
    loop jy soos ‘n klein kordaat
    septer in die hand
    want jy is gekant
    teen alles waarmee jy verskil

    Alles wat goed en reg verloop
    kom krap jy om met verraad
    groot gemaak is jy om te tart
    met die wellus van ‘n nar

    Seinde dat jy almal uithaal
    met jou kort mannetjie sindroom
    gaan ons jou nou verlaat
    sodat jy kan stik in jou eie droom

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kort mannetjie sindroom Empty Re: Kort mannetjie sindroom

    Post by Claira Summers Sat 21 Jan 2012, 5:22 am

    Sjoe, wie ook al die kort mannetjie is, daar is ongelukkig baie van hulle oral. Los uit is die beste medesyne. Smile goed gedoen nig.
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Kort mannetjie sindroom Empty Re: Kort mannetjie sindroom

    Post by Louisa van Vliet Sun 22 Jan 2012, 6:17 pm

    Dankie nig, net iemand wat saam met Quintus gewerk het verlede jaar, en wat hom op elke manier wou uitgehaal het, was bankbestuurdertjie en toe word hy die HR en wil sy stem en alles op iemand afdruk.

    Sponsored content


    Kort mannetjie sindroom Empty Re: Kort mannetjie sindroom

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 10:54 am