FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Four cousinz

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    Four cousinz Empty Four cousinz

    Post by johanpiek Fri 09 Sep 2011, 4:53 pm

    Die 4 neefs wat so onskuldig daar sit
    Gebottel en doodstil op die rak
    Handsome die vier
    Ondeunde smiles opgeplak

    Menigte dames al die vier gehad
    Saam gelag gesels en gesing
    Tesame gedrink en ge juig
    Einde het die 4 toe nie

    Gister middag ete al begin
    Vroeg aand aan gegaan
    Laatnag tot vroeg oggend aan gehou
    Moresekoffie vervang met nefies se sap

    Helder sonlig wat met klippe bestook wil word
    Son o son gaan tog net onder
    Ons dames het seer
    Die nefies het on verag

    Die klop klop in ons kop
    Is wingerd griep
    Versaak deur die 4
    Die 4 neefs wat gebottel op enige stoor rak bly sit

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 7:42 am