FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    My partytjie

    Sekelmaantjie
    Sekelmaantjie


    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 24

    My partytjie Empty My partytjie

    Post by Sekelmaantjie Sat 14 Jan 2012, 2:51 am


    Kersies wat skyn op my feeskoek
    Blou en wit donssuiker op dit

    Musiek raas dat die huis skud
    Ons drink kakao met room en malvalekkers

    Ons maak ons slaapsakke gereed,
    Kry ‘n bak vol kaaspoffers en kiepiemielies bymekaar

    Ons sit die ril-en-gil fliek aan
    Maria begin gou-gou huil
    terwyl sy koes-koes in haar slaapsak skuil.

    Ons giggel en kyk verder fliek
    Hierdie was die beste partytjie ooit.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    My partytjie Empty Re: My partytjie

    Post by AmmieMoon Sun 15 Jan 2012, 1:11 pm

    Hmmm, ek onthou hierdie oorslaap partytjie baie goed. Ek het kiepiemielies tussen die rusbanke se kussings uitgegrawe nog vir dae daarna, en daai jilletjies so deur die ril fliek deur het geklink soos muise in valletjies (giggel). Hier het jy daardie heerlike oomblikke saam met jou maatjies so pragtig en kleurvol gepen ! Wel gedaan my meisiekind ! Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My partytjie Empty Re: My partytjie

    Post by Rudi Coetzer Sun 15 Jan 2012, 6:21 pm

    like jou 2 laaste strofes..veral die 2de laaste een...enjoy elke oomblik van vreugde in jou lewe.

    Sponsored content


    My partytjie Empty Re: My partytjie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 11:56 am