Wye draaie

    Share

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 16 ]
    76% [76%] 
    [ 5 ]
    24% [24%] 

    Total Votes: 21
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Wye draaie

    Post by Rudi Coetzer on Wed 11 Jan 2012, 12:50 pm

    Lank gelede se verlore
    ( of se verlê )
    kom soms terug
    staan uit ñ vlak graf op
    of spoel oop

    lank gelede se verlore
    ( of se verlê )
    kom soms terug
    word weer herontdek
    word weer gevind .

    En dan
    snags wanneer die spoke loop
    is daar nêrens
    waar ñ siel rus
    of vrede kan koop .


    ( 10/01/2012 19h50 )
    >> Fotograaf : Melanie van As
    Attachments
    FD-uitdaging 9.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (145 Kb) Downloaded 0 times
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    Re: Wye draaie

    Post by Camsica on Thu 12 Jan 2012, 2:59 am

    Lief dit regtig.
    Wat my verstand te bowe gaan is die feit dat iemand wraggies simpel genoeg was om die gedig te "dislike" (miskien is hulle DISleksies).

    Either way.
    Almal het seker hul eie opinies (Of dalk is die groen-monster in die rondte)

    My vote is gecast.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Wye draaie

    Post by Rudi Coetzer on Thu 12 Jan 2012, 12:10 pm

    jip...dis nogals weird wanneer mens op n heel goeie werk n dislike kry.....en dan sommer 3...dan begin mens wonder.....oor wie daar agter sit en die motief....anyway..gelukkig gaan die lewe aan..mooi en vreugdevol..soos dit hoort.
    Very Happy
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    Re: Wye draaie

    Post by Torm on Wed 18 Jan 2012, 3:26 am

    Ek hou so baie daarvan dat ek gestem het. Ja, ek is maar 'n sucker vir die ernstige goed. Sterk bewoord, en die derde strofe is my favourite.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Wye draaie

    Post by Rudi Coetzer on Wed 18 Jan 2012, 2:50 pm

    baie dankie Torm.
    Waardeer jou lees,kommentaar en stem.
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Wye draaie

    Post by Claira Summers on Mon 05 Mar 2012, 6:31 am

    Pragtig!! Defntf n "Like"
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Wye draaie

    Post by Rudi Coetzer on Mon 05 Mar 2012, 12:47 pm

    AG baie dankie Claira.Waardeer jou lees.En jou kommentaar.
    (Psst:jou like is te laat...heheheeheh)
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Wye draaie

    Post by Claira Summers on Mon 05 Mar 2012, 12:51 pm

    Ag dis ok, ek wou net se ek like!! kompetisie of nie Smile
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Wye draaie

    Post by Claira Summers on Mon 05 Mar 2012, 12:53 pm

    Ek was so lank onaktief dat ek maar sommer probeer het om in te haal het op al die mooi goed!!
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Wye draaie

    Post by Rudi Coetzer on Mon 05 Mar 2012, 12:57 pm

    smile..gesien jys skaars.
    dankie dat jy inhaal.
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Wye draaie

    Post by Claira Summers on Mon 05 Mar 2012, 1:28 pm

    GROOT Plesier ........ Dis my aanwins.

    Sponsored content

    Re: Wye draaie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 18 Nov 2017, 3:56 am