FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kriptologie

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Kriptologie Empty Kriptologie

    Post by anderkant Fri 09 Sep 2011, 3:21 pm

    my palm gedraai,
    effens na bo,
    (bewustelik)
    so aanvaar ek jou hand
    (submissief)

    ek; bewus van die ferm greep,
    grootbek; waarskuwend!
    oormag in elke kneukel verwit;
    my ietwat verslapte antwoord
    wat lekkerkry en lag (na binne).

    jy; met voor-kennis gestook;
    ek; wat die vraag in jou oë lees
    - slagpgewrig, kriptologies
    (skaamkry se gat!)
    self dan maar drie maal kraai.

    © (31.05.2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou
    avatar
    Guest
    Guest


    Kriptologie Empty Re: Kriptologie

    Post by Guest Sun 11 Sep 2011, 5:05 pm

    die subtiele speling in hierdie werk is brilliant!!
    meesterlik gedoen
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Kriptologie Empty Re: Kriptologie

    Post by anderkant Mon 12 Sep 2011, 8:06 pm

    Ronel, ek is weereens dankbaar vir jou terugvoer. Jy het 'n geoefende lees-oog en ek waardeer jou "raaklees" hiervan.

    Sponsored content


    Kriptologie Empty Re: Kriptologie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 8:43 pm