FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die Padda koor

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die Padda koor Empty Die Padda koor

    Post by Louisa van Vliet Sat 07 Jan 2012, 3:32 am

    Hier in ons tuintjie waar grassies so welig groei,
    kom stortreen so van tyd tot tyd ,
    hoe wonderlik is dit nie, om die water so te sien vloei,
    en water wat opdam in elke sloot en duik

    Maar skielik na ‘n paar uur se val van reen,
    en die donker begin op ons neersak
    begin padda met sy gekwaak al meer en meer.
    hierdie gesing van paddakoor is geen las

    Hoe heerlik om te kyk, hoe klein paddavissies
    die poele water deur swem en geniet
    waar moeder padda op en af spring om krosies
    en die liefde wat net ‘n vader padda kan geniet.

    Met klank wat die paddakoor kan voortbring,
    net so rustig raak ons aan die slaap met die sang.
    Hoe anders in die oggend en die geluid nie meer klink
    weet ons dat padda koor iewers in die nag bedank

    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die Padda koor Empty Re: Die Padda koor

    Post by AmmieMoon Sat 07 Jan 2012, 2:06 pm

    Wat 'n vrolike skets oor hierdie na-reen-paddakoor-kaskenades ! Ek hoor daardie paddatjies se kwaak en uitbundigheid, en ja, dit sus die menslike oor tot tone-omkrul-lekkerte !! Like a Star @ heaven
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die Padda koor Empty Re: Die Padda koor

    Post by Louisa van Vliet Wed 11 Jan 2012, 3:19 am

    Wat 'n raakvat beskrywing van my paddakoor. Baie dankie Ammmiemoon. Lekker aandjie.

    Sponsored content


    Die Padda koor Empty Re: Die Padda koor

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 3:34 am