Kul –jou-hier , kul-jou-daar
bloedverwant, maar deurmekaar
in ‘n kring
mag nie bring
emosies om my mens gedraai
soek nog , na die kind
sal ek, hom lewend vind?
“sy naam is sjuut
sy naam is slaap
meneer vergeet
uit die land van vaak”
vlug voor ek uit jou mond
terugval op harde grond
en mi camino señor
here in Spain, I shall see more
net tot hier
ek kan nie meer
als hierbinne , so vol seer
bloedverwant, maar deurmekaar
in ‘n kring
mag nie bring
emosies om my mens gedraai
soek nog , na die kind
sal ek, hom lewend vind?
“sy naam is sjuut
sy naam is slaap
meneer vergeet
uit die land van vaak”
vlug voor ek uit jou mond
terugval op harde grond
en mi camino señor
here in Spain, I shall see more
net tot hier
ek kan nie meer
als hierbinne , so vol seer