in voorwerpe lê my lewe
in Armani Code my reuk
teen my vel tissue olie
in my hande laventel room
in my oë oseaan blou
op my toonnaels
rooi vir morestond
op my lippe
glans van water
in my hart
jou soete aanraking.
in Armani Code my reuk
teen my vel tissue olie
in my hande laventel room
in my oë oseaan blou
op my toonnaels
rooi vir morestond
op my lippe
glans van water
in my hart
jou soete aanraking.