FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Skeppings kroon

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Skeppings kroon Empty Skeppings kroon

    Post by Manie Jackson Thu 08 Sep 2011, 7:32 pm

    Melkwit , jou vel se dowwe skyn
    In skemerlig, kerslig...alles gesel.
    Smeulend voor die spieel
    Gly die poeierkwas, bietjie verf... jou skoonheid!
    Maak jou gesiggie vir my kleur.
    Hare wat hang, die potlood, lokke.....los
    Alles perfek

    Gloeiend, warm, brandend
    Geklee, fyn linte en kant.
    Viering van jou vroulikheid!
    ‘n godin! Engel van liefde
    Begeerlik, sensueel en sag.
    Plooitjies- blinkoog as jy lag
    Jou kykers- diep en vol geheime
    Jy..! afge-ets in die nag!


    Smelt ek, smagtend! ‘n blik, ek betrag
    Wil ek die drup van wyn op jou kersie rooi lippe wees!
    Om die middernag op jou tong te ontmoet!
    Jou keel en verhemelte....
    arbeie en room...!


    Wil my hande, my hart, my wese
    Jou ervaar, inneem, bemin!
    Vlamend!- jou beeld in my verstand ingebrand!
    Jou gebit straks ontbloot,
    Afwagtend.
    ‘n soen?!


    Jou mond, Jou asem, jou reuk... jou lyf!
    Komplimenteer jou vel die sagte sei.
    Elke beweeging, fyn afgewerk, perfek gegiet!
    Jou kurwes, jou lighaam, jou vroulikheid...
    Elke ronding, elke naat, elke lyn
    Lig en bekoorlik, jou bene, jou arms....
    Om my nek – Asemrowend!Jou begeerlike gelaat..


    Manie Jackson

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 7:09 am