Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is die buiten
in gewoon
jy is die bes
in onders
jy is die uit
in sonderlik
jy is die ama
in zing
jy is die pr
in pragtig
jy is die f
in fyn
jy is die grrrr
in my brul
jy is die spil
waarom my lewe draai .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is die orde
in my woorde
jy is die spasies
tussen my strofes
jy is die betekenis
tussen my lyne
jy is die slot
wat my uitasem laat wag .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is my elke dag
se vitamine-J inspuiting
jy is die een
that keeps me going .
( 26/07/2011 23h54 )
jy is die buiten
in gewoon
jy is die bes
in onders
jy is die uit
in sonderlik
jy is die ama
in zing
jy is die pr
in pragtig
jy is die f
in fyn
jy is die grrrr
in my brul
jy is die spil
waarom my lewe draai .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is die orde
in my woorde
jy is die spasies
tussen my strofes
jy is die betekenis
tussen my lyne
jy is die slot
wat my uitasem laat wag .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is my elke dag
se vitamine-J inspuiting
jy is die een
that keeps me going .
( 26/07/2011 23h54 )