FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Vallei van goed en kwaad +

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vallei van goed en kwaad + Empty Vallei van goed en kwaad +

    Post by Rudi Coetzer Mon 12 Dec 2011, 1:04 pm

    My Baby , as ek kwyl
    in jou arms vannag
    ons donker
    se tyd verwyl
    met die prag
    van ons twee
    se vurige liefdes-spel .

    My Baby , as ek
    my saad plant vannag
    diep in jou vrugbare-vallei
    van goed en kwaad ,
    ons rapids van passie ry
    graad 5 all the way ,
    ons daarna tevrede en nat
    in mekaar se arms aan die slaap raak ,
    gaan ek jou kry
    in ons eie droomland
    far far away
    waar niks en niemand
    behalwe ek en jy
    saak maak .


    ( + Vir my hot Lavagirl
    08/12/2011
    Jou + Komkol )

      Current date/time is Sat 11 May 2024, 5:33 pm