My gees bots, jy maak my bang
ek wil nader, maar ek stram
moet ek , of moet ek nie?
gaan jy my los of gaan jy my vang?
ek sidder en beef
vir als wat leef
skadu’s al om my
ek kan dit nie vermy
laat my gaan
los my alleen
NEE, trek my nader
ek hou nie van ‘n skare
druk my vas
met ‘n lag
sonder sweet
laat my leef
ek wil nader, maar ek stram
moet ek , of moet ek nie?
gaan jy my los of gaan jy my vang?
ek sidder en beef
vir als wat leef
skadu’s al om my
ek kan dit nie vermy
laat my gaan
los my alleen
NEE, trek my nader
ek hou nie van ‘n skare
druk my vas
met ‘n lag
sonder sweet
laat my leef