Aan die begin van die skadukant
van dertien punt sewe biljoen jaar
- die knal, die begin.
...
vier en dertig jaar;
geheel tòg niks
in die som van dit wat is.
(2011) Rudi Prinsloo
van dertien punt sewe biljoen jaar
- die knal, die begin.
...
vier en dertig jaar;
geheel tòg niks
in die som van dit wat is.
(2011) Rudi Prinsloo