Ver verby
die lig in jou oë
wat vir my brand
wat vir my skyn
daar binne
binne-in
jou diepste binneste
waar jy fuzzy-warm
vir my voel
jou hart
klinkers vir my klop
daar waar ek
in die warm holtes
van ons liefde verdwaal
rusplek vir my my vind
die alfabet van liefde
oor en oor
kan opsê
ñ plek
kry om my kop
neer te lê
en te droom
van jou en my .
Agter jou oë
is waar die oorsprong
van die lig
binne-in my
pols vir jou ,
my siel sag aanraak –
natuur se tegnologie
vervolmaak .
( 03/12/2011 21h53 )
die lig in jou oë
wat vir my brand
wat vir my skyn
daar binne
binne-in
jou diepste binneste
waar jy fuzzy-warm
vir my voel
jou hart
klinkers vir my klop
daar waar ek
in die warm holtes
van ons liefde verdwaal
rusplek vir my my vind
die alfabet van liefde
oor en oor
kan opsê
ñ plek
kry om my kop
neer te lê
en te droom
van jou en my .
Agter jou oë
is waar die oorsprong
van die lig
binne-in my
pols vir jou ,
my siel sag aanraak –
natuur se tegnologie
vervolmaak .
( 03/12/2011 21h53 )