Ek stuur vir jou 'n pouveer
die skag gevul met tower ink
Ek stuur vir jou 'n droom
op 'n sprokies mat
'n verfpot gevul met reënboog kleure
'n kompas en 'n oop belofte
As jou maag vlinder-dans,
reik na die sleutel wat die deur
van my hart ontsluit
maak oop
en kyk wat daar binne op jou wag.
BennyB
© 28/11/2011 Barend Booysen
die skag gevul met tower ink
Ek stuur vir jou 'n droom
op 'n sprokies mat
'n verfpot gevul met reënboog kleure
'n kompas en 'n oop belofte
As jou maag vlinder-dans,
reik na die sleutel wat die deur
van my hart ontsluit
maak oop
en kyk wat daar binne op jou wag.
BennyB
© 28/11/2011 Barend Booysen
Last edited by BennyB on Fri 02 Dec 2011, 2:04 pm; edited 1 time in total