Sy voel nogal “a little bit dangerous”
haar binneste soos ‘n tiener dogter
kom kaptein span jou seile
nooi sy hom met haar smile
kyk of jy my kan kry
of speel ek wegkruipertjie gelyk?
wat kan ek doen vir jou?
groot meneer na-na
hoever sal jy gaan?
alle grappies op ‘n stok
sy is sy, altyd daar
maar nie sigbaar
altyd ‘n oor om te hoor
maar niemand weet van haar
in die stilte sal jy haar hoor
tussen gedruis van branders staar
in die wind se gesuis
sal haar stem saggies fluit
is alles pluis?
haar binneste soos ‘n tiener dogter
kom kaptein span jou seile
nooi sy hom met haar smile
kyk of jy my kan kry
of speel ek wegkruipertjie gelyk?
wat kan ek doen vir jou?
groot meneer na-na
hoever sal jy gaan?
alle grappies op ‘n stok
sy is sy, altyd daar
maar nie sigbaar
altyd ‘n oor om te hoor
maar niemand weet van haar
in die stilte sal jy haar hoor
tussen gedruis van branders staar
in die wind se gesuis
sal haar stem saggies fluit
is alles pluis?