FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) * Empty Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) *

    Post by Rudi Coetzer Thu 24 Nov 2011, 12:55 pm

    Soms duur nag
    ñ ewigheid
    en slakseil
    elke enkele sekonde verby .

    Soms is die donker-mag
    net te oorweldigend
    en broei onheil
    in ñ hart waar jy normaalweg net vreugde en hoop kry .

    Soms is die enigste lig
    slegs die diepliggende wete
    dat daar ñ liefde is
    wat stewig
    vasgeanker is
    in die botterklip
    van jou hart .

    Jy is
    daardie liefde vir my .


    ( 22/11/2011 23h59
    * Vir Feetjievrou en Storieman...
    Baby , ek is mal oor jou ! )


    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) *

    Post by AmmieMoon Fri 25 Nov 2011, 1:55 am

    ''..botterklip van my hart...'' Damn, dis beautiful gestel ! Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) *

    Post by Rudi Coetzer Fri 25 Nov 2011, 11:30 am

    smile.
    AG dankie A.
    cheers

    Sponsored content


    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 3 ) *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 11:29 am