FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Nie sin nie

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Nie sin nie Empty Nie sin nie

    Post by Enid Wed 07 Sep 2011, 9:39 pm

    Somtyds is genoeg net nie genoeg nie
    teveel is nie teveel nie
    lekker is nie meer lekker nie
    ‘n grap nie meer ‘n grap nie
    sin maak nie meer sin nie
    woorde beteken nie meer iets nie
    stilbly ook nie ‘n antwoord nie

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 8:38 am