Ek delf diep
in die brein van my siel
selfondersoek
selfontleed
lê ek gedisekteer
voor myself
oopgevlek
oopgesny
oopgespalk
ʼn kadawer .
Deurtrek met :
if only’s
but’s
should have been’s
en could have been’s .
Dan werk ek myself toe
met steke
wat meer letsels los
en blaas ʼn flou asem
in my bleek bebloede lyf
( 18/12/2007 06h33 )
in die brein van my siel
selfondersoek
selfontleed
lê ek gedisekteer
voor myself
oopgevlek
oopgesny
oopgespalk
ʼn kadawer .
Deurtrek met :
if only’s
but’s
should have been’s
en could have been’s .
Dan werk ek myself toe
met steke
wat meer letsels los
en blaas ʼn flou asem
in my bleek bebloede lyf
( 18/12/2007 06h33 )