FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Balans

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Balans Empty Balans

    Post by Rudi Coetzer Tue 22 Nov 2011, 12:24 pm

    Strompel , sidestep , struikel , val
    die lewe bring jou soms aarde toe
    met ñ knal !

    Die lewe is ñ see-saw

    van soms bo en van soms onder
    van soms op en van soms af

    van een oomblik koring
    en van die volgende oomblik kaf

    van vandag klim jy op
    en van môre bliksem jy af .

    Die lewe is beautiful !

    Pity then , when all goes well
    it’s so hard to be thankful
    so hard to tell -

    jip , dis makliker om te weet
    wanneer jy dwell
    in jou eie hel .


    ( 11/12/2008 16h25 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 5:18 pm