FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Ek mis

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Ek mis Empty Ek mis

    Post by Enid Wed 07 Sep 2011, 9:37 pm

    ek mis jou reuk in my haarlyn
    ek mis die geluid van jou stem
    ek mis die foto van ons,
    van ons twee in ‘n fotoraam

    ek mis die grappies
    wat ons deel
    ek mis die glimlag
    op jou mond

    ek mis jou arms om my lyf
    ek mis jou oë, wat vir my kyk
    en jou asem teen my wang
    dis so waarna ek verlang

    ek mis ons tye saam
    ek mis ons sorgelose dae
    ek mis die lewe
    saam met jou

    ek mis dit waarna ek verlang
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Ek mis Empty Re: Ek mis

    Post by anderkant Wed 07 Sep 2011, 9:40 pm

    Sjoe dame... sjoe.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Ek mis Empty Re: Ek mis

    Post by Enid Wed 07 Sep 2011, 10:27 pm

    wel is daai sjoe positief of negatief Rudi?
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Ek mis Empty Re: Ek mis

    Post by anderkant Wed 07 Sep 2011, 11:00 pm

    sjoe - in die mooiste sin daarvan. jy raak teer emosies aan wat ek waardeer. ek kan net nie die regte woorde vind om dit te verduidelik nie. toe stop ek by sjoe. Smile

    Sponsored content


    Ek mis Empty Re: Ek mis

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 20 May 2024, 8:52 am