FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    James

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    James Empty James

    Post by Manie Jackson Wed 07 Sep 2011, 7:13 pm

    Toe my bene begin styf word
    Het ons jou van God ontvang
    Na oes druiwe – groot gena
    Het jou moeder jou gedra
    Soetheid in my ouderdom
    Heuning vir n bruidegom
    Is jy die herder, rustig, helder.
    Skuil en God sal die vyhand kelder

    Sal ek dan in grysheid dou
    Jou eendag nog aanskou?!
    Hoop ek om deur my dae,
    Te wees – ‘n beter pa!
    Is jy die handlam in my kraal
    Tog is jou bene staal.
    Adel in jou bloedig
    Is jou siel lank moedig.

    Jy die lelie in my voortuin
    Maanblom as die dag verdwyn
    ‘n Briesie op die skemeraand
    Laat God jou toekoms, lewe baan.



    Manie Jackson


      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 2:06 am