FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le  reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.  Empty Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 4:12 am



    Vanaand wil ek
    n gedig skryf
    vir jou
    oor die krummels
    waarmee ek tevrede
    moet voel
    oor die gedagtes
    wat in my kop
    maal en woel
    Vanaand wil ek
    vir jou n gedig skryf
    oor my pyn
    Vanaand wil ek
    n versie inruim
    vir jou
    oor die oorskiet
    wat my hart
    so wreed gekrenk
    laat voel
    oor die begrip
    wat my siel
    omdolwe en om-roer
    Vanaand wil ek
    vir jou n gedig skryf
    oor die kwaad
    Vanaand wil ek
    n strofe laat leef
    vir jou
    oor ek bly kleef
    en jy my so wegsmyt
    soos n ou
    gebruikte jas
    oor die hartseer
    dat ek jou nie meer pas
    oor die gemaal
    en gesmelt
    van ons fleur
    wat jou soms
    weg
    van
    my
    skeur
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le  reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.  Empty Re: Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Post by Rudi Coetzer Sun 13 Nov 2011, 5:59 pm

    eerstens: bounce flippit.eks so bly jy het n langtitel-gedig geskryf.as ek nie so oud was nie,het ek n back-flip gemaak.Tweedens :jou gedig doen jou titel eer.goed geskryf.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le  reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.  Empty Re: Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 6:18 pm

    Baie dankie Rudi. Gewag dat jy comment op die probeer slag van die lang titel! Ek is bly dit is nie te sleg nie. Smile
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le  reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.  Empty Re: Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Post by Louisa van Vliet Mon 14 Nov 2011, 3:35 pm

    Goed gedoen nig. So waar die woorde, beleef dit amper in my eie lewe.

    Sponsored content


    Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le  reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.  Empty Re: Vanaand wil ek n gedig skryf vir jou, want die woorde le reg in my gedagtes en dit borrel en dit stormvloed na waar dit nodig is om te val.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 2:13 am