FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Vriespunt

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Vriespunt Empty Vriespunt

    Post by anderkant Tue 06 Sep 2011, 5:47 pm

    eersgebore
    naam-saat,
    verfynd,
    verfoei,
    verlaat,
    verraai,
    vergeet,
    verkluim,

    dis al.


    (2011.06.23)
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Vriespunt Empty Re: Vriespunt

    Post by BennyB Wed 07 Sep 2011, 2:37 pm

    Daar le baie meer hier tussen die lyne as "dis al..."
    Ek laaik kwaai.
    B
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Vriespunt Empty Re: Vriespunt

    Post by AmmieMoon Wed 07 Sep 2011, 6:54 pm

    ...'' dis al '' open 'n heel nuwe boek ! Sjoe....dinamiet in kleine !!
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Vriespunt Empty Re: Vriespunt

    Post by anderkant Wed 07 Sep 2011, 9:38 pm

    en as die meester en maanvrou dit na waarde ag vind ek dit genoeg. Smile opreg en nederig dankie Benny en Ammie.

    Sponsored content


    Vriespunt Empty Re: Vriespunt

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 19 May 2024, 8:17 pm