Broken dreams  View Next Picture

 

Broken dreams


Details

BennyB
Fri 09 Sep 2011, 12:42 am
1170 times
3
Image Type: JPG - Size: 1280 x 725 (339KB)
Not Rated
 
Pic locked

First picture

Last Pic

Pictures Navigation View Next Picture

Air dance

Angel

Broken dreams

Roes

Erosie

    Broken dreams

    Julia Hill
    Julia Hill


    Broken dreams

    Post  Julia Hill

    Benny this is just a breathtaking picture
    anderkant
    anderkant


    Broken dreams

    Post  anderkant

    Jong, toe crash my PC net toe ek die kommentaar wil stuur. Hierdie foto is vir my ongelooflik treffend, vir \'n paar redes:
    } Broken Dreams - die titel laat mens vir \'n oomblik amper op die verval van die agtergrond fokus. Maar my regteroog is moedswillig en die kaggelvuur wat lewendig brand is skielik vir my \'n teken van hoop. My linkeroog dwing my aandag tot by die dame - goed versorg - ten spyte van haar omstandighede (never judge a book by it\'s cover, die foto kan net die uiterlike vasvang). Dan merk ek die goiingsak by haar been en \'n stemmetjie vertel vir my daar is meel in daardie sak. Dus, sy kan nog \'n broodjie knie en bak voordat sy haar kop lig en fokus op die moontlikhede buite hierdie vervalle vertrek. Die lig wat so vrylik oor die voorgrond vloei dui myns insiens ook op hoop. Hierdie foto som vir my hoop op wat ten spyte van alles altyd aanhou brand - soos in die kaggel dalk net in ons harte. Miskien lees ek heeltemal verkeerd maar ek dink elkeen wat hierna kyk kan vir homself iets betekenisvol daaruit neem. Ek is mal hieroor.
    BennyB
    BennyB


    Broken dreams

    Post  BennyB

    Thanks Julia. Rudi die foto kan soveel meer se as wat die meeste mense daar in sien. Ons kyk uit ander oog na die lewe, ons voel anders, dink ens. Dis lekker om jou insette te kan lees en dit wys weer op ander moontlikhede. Thanks vir die kyk en kommentaar!
      Current date/time is Sun 19 May 2024, 8:48 pm