1 Messages from 4 on 4

  1. avatar
    Wed 09 Nov 2011, 9:32 pm
    Message by Rudi Coetzer - hi
    is jy Lid op Facebook-Freestyle?
    weet jy hoe om skakels na jou werk/gedigte te paas na bv Twitter,jou FB wall,Freestyle-facebook ens?
  2. avatar
    Mon 10 Oct 2011, 7:51 pm
    Message by BennyB - Weldone!
    Baie dankie dat jy opgestaan het en jou stem laat hoor het rondom die hele Rudi debakel! Ek weet dit beteken vir hom baie en ook vir my en Ammie. Dit het so 'n onsmaaklike paar dae geword dat als so half vaal is. Anyways ek sal nog by jou werk uitkom en comment, dinge gaan maar nog rof hier met die ontwikkeling van die website ens ens.

    By the way jou werk is stunning Smile

    Free-Style groete
    BennyB


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
  3. avatar
    Sun 25 Sep 2011, 10:11 pm
    Message by Claira Summers - Kaalvoet in jou agterplaas
    Kaalvoet in jou agterplaas

    Kaalvoet staan ek in jou agterplaas
    en wonder wat jy vir my sou sê
    As ek jou in die oë kon kyk
    en styf vas teen my kon hê.
    Maar die tuin is verlate
    en daar is niemand in jou huis
    jy is verlore dalk vir altyd
    het na niemandsland verhuis.
    verbreek en aan skerwe lê die vertrou
    volharding deur jare van hard probeer wen
    van verstaan dan jou naaktheid
    en van jou probeer ken.
    verby is die tyd van blomme gee
    Die hartstog en passie van verlief wees se tyd
    het verkwyn tot ‘n vriendskap
    wat met niks vergelyk.
    Kaalvoet in jou agterplaas met leë hande en die seer
    Heel laas kom anker alleenheid my weer

    Nog net een keer.
  4. avatar
    Sun 25 Sep 2011, 10:06 pm
    Message by Claira Summers - Hoe wat en waar ?
    Hey almal hier op Freestyle!! Ek het iemand se post op facebook gesien en besluit dat dat kuns en veral woord kuns en n geleentheid om my probeerslae te laat revue vir my goed klink. Weet nog nie mooi wat ek doen en hoe nie, maar ek is seker iemand kan my daarmee help!! Ek het n Digbundel vol gedigte en sommer baie stories om te deel - "In Love with words" so te se!! HELP ASB Rolling Eyes

Claira Summers

avatar

Claira Summers friends

avatar
BennyB

Offline Offline
avatar
anderkant

Offline Offline
avatar
Joan Lotz

Offline Offline
avatar
Rudi Coetzer

Offline Offline
avatar
Enid

Offline Offline
avatar
SWERWER

Offline Offline
See all friends (8)
Current date/time is Thu 29 Jun 2017, 3:48 am