1 Messages from 4 on 4

  1. avatar
    Sun 08 Apr 2012, 1:34 am
    Message by Claira Summers - Die Kompetisie bundel
    Helo Benny

    Wou net hoor of daar al enige nuus is rondom die bundeltjie, ek is so nuuskierig. Ek was stil vir n rukkie, het verhuis na Naboomspruit in Limpopo maar sal weer aktief raak sodra ons in geburger is.

    Baie dankie vir n wonderlike Freestyle plekkie om te skuil.

    Lekker aandjie.

    _________________
    Copyright subsists automatically in the poems and vests .
    © Claira Summers by CH Venter , the unauthorised coping would be
    infringing my work by copying it or a sufficient part thereof.
    A letter of demand could therefore be sent out to the copier,
    demanding non-infringement and even damages …
  2. avatar
    Fri 16 Sep 2011, 2:04 am
    Message by Lizelle "Zany Zella" - Hello ek was hier
    Hello, ek was hier alien alien Evil or Very Mad affraid giggl

    Ek het nie 'n idee wat ek doen nie...
  3. avatar
    Tue 13 Sep 2011, 3:40 pm
    Message by ansiebeets - hi
    Very Happy wow jou 2 gedigte wat ek noual gelees het is Awesome, hoe kan ek al jou gedigte sien,, hoe sal ek dit search as 'n geheel 20 posts ? Want nou moet ek facebook toe op die gedig click en dan weer hier lees en die hele proses van voor af doen ??
  4. avatar
    Fri 09 Sep 2011, 12:25 am
    Message by anderkant - friend requests
    Naand meneer, net gewonder: is daar nie 'n manier wat die sisteem mens kan laat weet as iemand 'n friend request aan jou stuur nie. ek het sopas agtergekom dat Gabrielle, Ronel en Rudi my request het - ek weet nie wanneer nie en wil nie die indruk skep dat ek ongeskik is of hulle ignoreer nie.

BennyB

avatar
Current date/time is Sat 24 Jun 2017, 7:10 pm