Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Share

    Guest
    Guest

    Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Guest on Mon 17 Oct 2011, 8:30 pm

    opgedaag met een oogklap
    heksie op haar avontuurtog
    met "Captain Hook" on her mind
    wil sy die see invaar

    wat nou gedaan ou heksie
    alweer op jou venture
    is jou turbo besem gelaai
    om "Captain Hook" te verraai?

    kom tog net spoedig terug
    sonder skraap of gebreekte rug
    tot tyd en wyl sal ek hier wag
    in ons boom met fizzpop en al
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 41

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by anderkant on Mon 17 Oct 2011, 8:37 pm

    so van multi-tasking het ek lanklaas gesien. Geluk julle twee, dit is regtig oulik gedoen.
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 45

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Enid on Mon 17 Oct 2011, 8:50 pm

    dankie anderkant jip, ek dink ons is 'n a-team en opgegroeide dogtertjies inderdaad Basketball


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

    Guest
    Guest

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Guest on Mon 17 Oct 2011, 10:57 pm

    ons soek nognet vir peter pan dan is ons triplets!!! en ons kan as verskoning nou ons soos stout kinders gedra aangesien ons kinder verse skryf,...... setting the child in us free, *vat my fizpop en gaan klouter in myboom se mik,...... wonne waa is lappop nou*
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 45

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Enid on Tue 18 Oct 2011, 1:38 pm

    Lappop hou alles in die stillegeit dop met tippex wat wag om gebruik te word hehehehehe bounce


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 41

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by anderkant on Tue 18 Oct 2011, 2:42 pm

    Tippex - mmm. By kinder-versies hoef mens darem nie te "sensor" nie, dink ek ook maar so in my enigheid.

    Guest
    Guest

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Guest on Tue 18 Oct 2011, 6:06 pm

    JAAA mens moed as jy spel voude mak en goeders ferkeert spel ov per ongelik jou ferf oor jou pampier mors!

    Guest
    Guest

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Guest on Tue 18 Oct 2011, 6:07 pm

    (heksie byt die punt van haar tong vas soos sy konsentreer om hierdie te skryf in haar beste skoonskrif)
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 45

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Enid on Tue 18 Oct 2011, 6:33 pm

    Sien poplap moet heksie se spelvoute regmaak hehehehe


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

    Guest
    Guest

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Guest on Tue 18 Oct 2011, 6:44 pm

    en help sa hkeies hara woorte voorstegatre draay
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 41

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by anderkant on Tue 18 Oct 2011, 9:15 pm

    mmm - julle maak 'n goeie span.

    Sponsored content

    Re: Honkey donkey deurmekaar Heksie

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 22 Apr 2018, 5:40 pm