FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    geyser ? klink na `n familienaam ...

    avatar
    Besoeker
    Guest


    geyser ? klink na `n familienaam ... Empty Re: geyser ? klink na `n familienaam ...

    Post by Besoeker Sat 15 Oct 2011, 2:48 am

    Swerwer : Wel die een uiterste is `n koffieketel, en die ander selfs `n kilo-of hektoliter industrieële ketel ... waarom kan `n beskeie badketel nie sy staanplek tussen die klomp ketels kry nie? 'Geyser'is imperiale erfstuk,seker deur die volksvreemde Eskom ingesmokkel?
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    geyser ? klink na `n familienaam ... Empty Re: geyser ? klink na `n familienaam ...

    Post by anderkant Fri 14 Oct 2011, 6:02 pm

    Julle debatteer 'n aardige onderwerp vir iemand wat tegnies disleksies is soos ek. Ek dink nie eers aan 'n "geyser" of "warmwaterketel" totdat dit bars en die huis oorstroom nie.
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    geyser ? klink na `n familienaam ... Empty Re: geyser ? klink na `n familienaam ...

    Post by SWERWER Fri 14 Oct 2011, 3:54 am

    Hi Fafnir,

    Ek hou ook nie van Geyser nie omdat dit uit Engels ontleen is. Vir my getuig dit van n verbeeldinglose en lui omgaan met Afrikaans! n Ketel klink goed maar ek dink daar moet nog na iets meer beskrywend en sterker gesoek word. Wat dink jy?

    SWERWER
    avatar
    Besoeker
    Guest


    geyser ? klink na `n familienaam ... Empty geyser ? klink na `n familienaam ...

    Post by Besoeker Tue 11 Oct 2011, 5:54 pm

    Ek gebruik nie die woord 'geyser' vir `n huis se warmwaterketel nie .... hoekom moet ek ? Ketel is mos reg.

    Sponsored content


    geyser ? klink na `n familienaam ... Empty Re: geyser ? klink na `n familienaam ...

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 6:55 pm