FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    avatar
    Besoeker
    Guest


    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans Empty Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    Post by Besoeker Fri 23 Sep 2011, 3:50 am

    D


    Last edited by Fafnir on Thu 06 Oct 2011, 8:39 pm; edited 1 time in total
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans Empty Re: Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    Post by AmmieMoon Sun 02 Oct 2011, 6:24 pm

    Dankie Farnir vir hierdie bydrae van jou. Van die bestuur se kant af kan en net noem dat die kommentaar/gesels-opsie doelbewus deur ons so geskep is sodat selfs die publiek in gesprek kan tree met die kunstenaar/ digter, ens .... Ons glo dat interaksie wek insig en begrip en 'n grondgebied waarin beide skrywer/kunstenaar en leser verryk kan word en kan groei in vaardigheid en kennis.

    Jou bydae en deelname word hoog op die prys gestel en ons sien uit na nog heerlike toekomstige gesprekke en interaksie saam met jou hier in die voorportaal van Sproesrania ! Like a Star @ heaven
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans Empty Re: Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    Post by SWERWER Tue 04 Oct 2011, 2:11 am

    Dagse Fafnir,

    Ek moet se dat deelname en gesprek vir my soos suurstof is. Ek skryf maar vir die eerste keer en het my eerste digwerk n maand gelede die lig laat sien. Die terugvoer en kommentaar is die wind wat die bolseil van my skip span en waarsonder ek nie so entosiasties kon deelgeneem het nie. Jou werk is uitdagend en jou komentaar kan n mens nie ligtelik lees en aangaan nie. Meer manne en vroue wat soos jy wat deelneem kan net hierdie forum tot nuwe hoogtes dryf. Wens net MCE wil ook kom gesels, ek mis haar. Anderkant, Danie, Ammie, Rudie en al die ander maak dit vir my n fees.

    SWERWER

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans Empty Re: Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    Post by anderkant Tue 04 Oct 2011, 5:25 pm

    Fafnir, Ammie en Swerwer - ek kan niks byvoeg nie, net beaam en my eie waardering vir die proses byvoeg. Dit is inderdaad die "interaktiwiteit" wat van hierdie bladsy 'n wenner maak. Die feit dat ons "amateurs" is en nie kleinserig is daaroor nie is 'n fantastiese bonus.

    Sponsored content


    Nuwe moontlikhede vir Afrikaans Empty Re: Nuwe moontlikhede vir Afrikaans

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 4:29 pm