FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Alles is okay

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Sep 2011, 2:35 am

    Voor ek my kan kry
    word ek wakker
    in die mortuary

    klaar getag .

    Kaalgat
    uncomfortable

    beslis dood .

    Niks flits verby
    net jou usual image
    en dis okay

    en al pyn
    wat ek voel is jy

    en ek weet
    dis net nog
    ñ usual day .

    Dis alleen
    dis koud en seer
    en alles is okay .

    ( 10/02/2009 19h20 )
    avatar
    Guest
    Guest


    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Guest Wed 14 Sep 2011, 2:48 am

    dan verwyder ek daardie jammer rudi die werk is besonders maar met jou weet mens nooit waar mens staan ! is wel n puik stuk


    Last edited by Ronel Holtz on Wed 14 Sep 2011, 3:22 am; edited 1 time in total
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by AmmieMoon Wed 14 Sep 2011, 2:57 am

    hierdie een maak seer....


    a
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Sep 2011, 3:15 am

    Jip Ammie.....2008 as n jaar wat ek nooit oor wil he nie......n jaar wat meer as 2 jaar by my gespook het.....
    anyway......
    darem is ek daardeur..en uiteindelik daar oor.....
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Sep 2011, 3:17 am

    Ronel,glo my..hier is geen humor in nie..ook nie galge humor nie.
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 7:07 pm

    ...kry net die gevoel...als is nie ok nie. Rudi mens voel daai seer. mortuary - dood - dood van binne...sjoe vreeslik mooi uitgebeeld - elke stukkie seer. Jis jy skryf uitstekend!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Thu 15 Sep 2011, 7:12 pm

    baie dankie.....jip...soms word mens se siel gebreek..en nie net jou hart nie.....
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 7:17 pm

    Jip, ken daardie gevoel 2006 was dit vir my...gelukkig soos jy se...jy is daardeur en daar oor en ek is seker baie sterker en "groter" as gevolg daarvan!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Thu 15 Sep 2011, 7:20 pm

    soms vat dit mense(jare) te lank om daardeur en daaroor te kom.......en is die impak soveel meer devastating as in your wildest dreams...maar ja......eks weer myself en lewe weer.smile
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 7:30 pm

    Oh Yes! laas jaar Februarie het ek eers "to terms" gekom met wat gebeur het in my lewe en veral 2006 - en die oomblik wat 'n leeftyd se seer jou hou vir hou slaan, slaan dit jou plat grond toe - vir lank en baie jare leef jy 'n halwe lewe - lee dop wat asem haal...soos ek die vers gelees het, het dele van my eie lewe verspieel...
    die "myself" word is die moeilikste - so bly jys weer mens Smile
    dis wat ook vir my so lekker is om ander mense se verse te lees...mens sien so baie van jouself in ander se werk - so asof hulle skryf persies jou verhaal...
    weereens Rudi - soos hulle se "Excellente!"
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Thu 15 Sep 2011, 7:34 pm

    ..life goes on eventually......soms wonder mens hoe mens oorleef het.....(en ek praat nie van selfmoord nie....)......net weer n les:wanneer mens daai speiale iemand kry,moet mens hulle treasure en waardeer..en van elke oomblik n oomblik vir altyd maak...vreugde he....ens
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 7:41 pm

    Ek hoor jou! Net jammer dit wat jy voel en gee word nie altyd gedeel nie en word letterlik in jou gesig terug gegooi...hard en baie seer
    Wat ek die laaste jaar en 8 maande geleer het - ware geluk kom van binne. Jy kan op jou eie ook gelukkig wees....dis "okay"
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Thu 15 Sep 2011, 7:54 pm

    mens het maar daai spesiale iemand nodig...makes life worth living for......
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 7:58 pm

    Ja...seker...almal is nie so gelukkig om daardie "iemand spesiaal" te ontmoet nie...myne is maar my hond hehe
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Rudi Coetzer Sat 31 Dec 2011, 4:13 pm

    wel...honde is sommer net amazing....
    Very Happy

    Sponsored content


    Alles is okay Empty Re: Alles is okay

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 3:24 am