VASGEVANG

    Share
    avatar
    Liska Mariska Hulme

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 40

    VASGEVANG

    Post by Liska Mariska Hulme on Mon 01 Apr 2013, 11:19 pm

    VASGEVANG

    Kerf deur pyn
    Oppervlakke bloots
    Warm rooi kerm
    Koue blou wen

    Trek are deur vel
    Knoop daarmee
    Voedingslyne
    Aan mekaar

    Twee borskaste
    Lelik verskeur
    Donker bloed gedeel
    Ewig vlesend verbind

    Hoe lank nog
    Albei tartend
    Trots deurboor
    Greinbrekende spel

    L.M. HULME

    (18/02/2013)

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:50 pm