NOSTALGIE

    Share
    avatar
    Liska Mariska Hulme

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 40

    NOSTALGIE

    Post by Liska Mariska Hulme on Tue 29 Jan 2013, 4:20 am

    NOSTALGIE

    Kriekie verlang... Na haar Sondagsrivier-kampe
    Mariska verlang... Na haar Groenbossies-danse
    Wasklip verlang... Na haar Kareedouw-plaaskuiers
    Ounooi verlang... Na haar duiwe-Daddy
    Bitch verlang... Na haar Suzuki-superbike
    Bokkie verlang... Na haar sewesakkesout-Ogies
    Mamma verlang... Na haar Zander-babetjie
    Liska verlang... Na haar Knysna-sielsmense
    Peetdogter verlang... Na haar Cortina-skip
    Gypsy verlang... Na haar Namibië-hartsland
    Hulmepie verlang... Na haar Leon-ouboet
    Skat verlang... Na haar Getoor-langman

    Ek verlang...

    L.M. HULME

    (26/01/2013)

      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 11:01 am