VERSTRENGEL

    Share
    avatar
    Liska Mariska Hulme

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 40

    VERSTRENGEL

    Post by Liska Mariska Hulme on Sat 19 Jan 2013, 12:42 am

    VERSTRENGEL

    Maan glimmer verf
    Ontblotend donker kaal

    Jou hande dobberende bote
    Wat borste branders breek

    Jou kyk deurboor
    Soos vingers my ivoor

    Opstand van jou man
    Met listige tong verswel

    Rugstringe rek
    Polsend tartend meer

    Dor en nat
    Dek tafel op mekaar

    Lippe beheer vel
    Lem plesier bestel

    Sny deur geeste
    Bloed maak twee een

    L.M. HULME

    (14/01/2013)

      Current date/time is Fri 22 Sep 2017, 10:26 pm