FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    GEDEELDE HORMONE

    Liska Mariska Hulme
    Liska Mariska Hulme


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 46

    GEDEELDE HORMONE Empty GEDEELDE HORMONE

    Post by Liska Mariska Hulme Fri 04 Jan 2013, 1:24 am

    GEDEELDE HORMONE

    Kyk net wat kry jy reg
    So gou
    Met ‘n enkele soen
    Klop ek hard
    Gereed net vir jou

    Jou aanraking maak my mal
    Ek so honger vir jou
    Hande tergend tastend
    Vingers speel my tot klam

    Soekend gly jou lippe af
    Proe jy my harde skag
    Jou tande knibbel saggies
    Tong tergend
    My kop met klein lekkies
    Neem my onverwags
    Vol in jou mond
    Suig diep
    Stadig nou
    Ek te jags
    Wil ontplof

    Jou beurt nou
    Ek geniet die mag
    Van jou liggaam in wese
    Wyd oopgesprei
    Net vir my

    My hande streel sag jou lyf
    Vol borste gelig na my
    Trots en wagtend
    Mond omvou hul rondheid
    Suig sagte tepels
    Tot klipharde puntjies
    Hoor jou lekkerkry

    Skuif ek af
    Terg jou verder
    Soek die senter van jou wese
    Proe jou natheid
    Smakkend op my lippe

    My tong ontdek
    Skaamlippe se heuwels
    Vingers saggies woelend
    In verkenning van jou klit
    Jou kreune laat my harder speel
    Nog dieper delf
    Kan voel jy wil my hê
    Jou woordelose smeking
    Bevestig dis tyd

    Jou liggaam nou ‘n uitnodiging
    ‘n Uitnodiging net aan my gerig
    Een wat ek nie kan weier
    Wat ek nie wil weier

    My liggaam ook joune
    Om te maak mee wat jy wil
    Net wanneer jy wil
    Net so baie soos jy wil
    Gebruik my soos jy wil

    Ek ruik ons sensuele aroma
    Ons albei so gereed
    Nektar vir mekaar

    Ek beweeg oor jou
    Terg jou
    Rek die oomblik uit
    Jy prewel ongeduldig
    Ek kan dit self nie meer hou

    Ek stoot jou stadig oop
    Druk tot diep binne jou
    Voel hoe ons een word
    Ons liggame perfekte pas

    Jou sagte plesier geluidjies
    Soos ek nog dieper beur
    Dan angs in jou asem
    As ek effens terug trek

    Jy spoor my aan
    Ek gly weer in
    Jy so warm en nat
    Omvou jou wande my styf
    My kop diep gebêre
    Daar waar hy hoort

    Moet eers weer bietjie stil hou
    Hormone kook amper oor
    Begin dan weer
    Met vinniger ritme nou
    Maak ons liefde soos een

    Ek kan voel jy is naby
    Kyk op in jou oë
    Voer jou woordeloos so aan
    Want ek wil eers wag
    Vir jou om te klim tot op die kruin

    En dan
    Plesier van jou harde kreune
    Kon voel hoe jy kom
    Knypend my manlikheid
    Soos jy oorstort in fel orgasme tyd
    Dit stoot my oor die afgrond
    Ek gee oor
    Ontlaai honger tot diep binne jou

    Ek bewe in plekke
    Wat ek vergeet het bestaan
    My hele lyf so sensitief
    Die geskuur van laken
    Teen my rug
    Kussing se aanraking
    As ek na jou draai
    My vingerpunte, my lippe, my nek
    Als prikkel
    Dis jy, net jy, vir my

    L.M. HULME

    (29/06/2012 -
    Aangepas: 19/12/2012)

    "Oorspronklike Titel Was:
    HORMONE VAN MAN NA VROU (18+)"

      Similar topics

      -

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 8:07 pm