Abakus

    Share
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    Abakus

    Post by BennyB on Mon 26 Nov 2012, 5:41 pm



    die koek-koek koek-koek
    in abakus taal
    om 'n laataand opsitkers

    'n vryers bankie
    uitgeskuif
    in 'n hoekie met stof bedek
    spreek vanself
    van gister se bitter-bekkie-liefde.

    BennyB
    © 20/08/2012 Barend Booysen



    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:38 am