befok

    Share
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    befok

    Post by BennyB on Tue 09 Oct 2012, 6:34 pm



    weerlig blits en bliksem
    teen blou druk koors rante
    van my onstuimige drome se ink besmette leë woorde

    kommas en spasies ego
    deur bekende stom
    droë maar maande
    as gedagtes steeks donkie
    bebliksemd vierspoor vas steek
    in teenvoeter vir woorde wat wil
    se vroë rustlose dood

    nagmerries omgang
    met bliksemse onweer
    van kommas punte
    en uitroep tekens

    is dit maar woorde
    is dit hoop
    van niks
    se leë oop spasies

    BennyB
    07/10/2012 © Barend Booysen


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: befok

    Post by Claira Summers on Wed 24 Oct 2012, 9:35 pm

    Kragtige gedig. Hello Benny. Ek was alweer baie lank laas hier Sad Stormagtige lewe net soos jou gedig. Ek plaas n ou enetjie om weer stadig aan deel te word van my FAVOURITE site .....
    Lekker daggie.

      Current date/time is Thu 17 Aug 2017, 6:39 pm