Ek faal

    Share
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Ek faal

    Post by Enid on Thu 27 Sep 2012, 10:18 pm



    ek faal in die titel ‘Ma’
    as ek nie kan help
    om jul drome te bewaar
    die wêreld julle knieëhalter
    om jul doel te bereik

    onreg deur omkoopgeld
    julle plekke steel
    dan faal ek in die titel ‘Ma’

    @EEvdMerwe



    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe
    avatar
    Claira Summers

    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 43

    Re: Ek faal

    Post by Claira Summers on Wed 24 Oct 2012, 10:04 pm

    Dan vaal ons almal Enid, daardie titel verdien ongetwyfeld meer krediet as wat die wereld ons gee. Sterk staan, ken die pyn.

      Current date/time is Fri 22 Sep 2017, 10:26 pm