passie belaaide asemsnak
as ek spinnedrade spin
in satyn se sagte toue.
jou hande en voete wyd span
oor golf op golf se klimaks plesier
sjokolade drup warm
op gepunte borste
met hoendervleis ril
waar my tong sag sag karring
swart kant
skitter in kersvlam hitte
en iewers duskant nêrens
is jy die wilde dier
van my laataand plesier
BennyB
©03/07/2012 Barend Booysen