Terug

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 49

    Terug

    Post by Elmi on Sun 01 Jul 2012, 3:21 am

    Terug

    in die reik van my hand
    se palm na bo
    lê 'n uitnooi belofte
    na lank verby
    en vêr geleë

    strengel verweef
    'n storie verhaal
    bitter als uitdraai
    in fyn lyn gekeep

    loop jy saam
    of rus jy eers
    aleer die mars
    jou spoor verraai

    Elmi ©

      Current date/time is Sat 18 Nov 2017, 4:10 am