Boek vol verse

    Share
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    Boek vol verse

    Post by Camsica on Thu 14 Jun 2012, 5:50 pm

    Mag ons altyd
    ons vreugde
    se onthou
    koester

    en elke dag
    nog ’n hoofstuk
    by ons liefdes-bundel voeg

    mag ons saam skryf
    aan ons boek vol verse
    vol mooi memories
    terloops saamgegooi
    in ’n glas bottel
    in vrolike vorms en strukture
    met kleur en geur bespat
    soos ‘n lekkerny-vallei
    beter selfs nog
    as Charlie
    se kastige Chocolate Factory

    en

    mag ons dag na dag
    meer herkou
    en
    weer onthou
    en
    weet
    hoe om
    te leef
    en
    hoe om
    happy te wees.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Boek vol verse

    Post by Rudi Coetzer on Sat 16 Jun 2012, 5:36 pm

    ..en weet hoe om lief te wees!!! I love you
    (mmm..jou broek vol verse vat klomp ktitiese dinge vas!.....well done...)
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    Re: Boek vol verse

    Post by Camsica on Sat 16 Jun 2012, 7:05 pm

    Smile.
    Dankie vir die lees en kommentaar, my Storieman.
    Met jou aan my sy, is dit maklik om lief te wees ...

    Sponsored content

    Re: Boek vol verse

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 11:00 am