Ter wille van oorlewing

    Share
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 36

    Ter wille van oorlewing

    Post by Camsica on Thu 14 Jun 2012, 5:40 pm

    Jy stuur nooit meer
    vir my mail nie
    jy SMS nie meer so gereeld -
    ek weet ek moet nie
    daaroor huil nie
    want seker is jy steeds
    lief vir my

    al raak jy ook soms
    vasgevang
    of afgesonder
    in jou dag.

    Wonder ek soms
    of jy dalk
    vergeet van my?

    Wonder ek soms
    of jy dalk
    verlang na my?

    Jy stuur nooit meer
    vir my mail nie
    jy SMS nie meer so gereeld-
    ek weet ek moet nie
    daaroor huil nie
    want seker is jy steeds
    lief vir my.


    Is jy?
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Ter wille van oorlewing

    Post by Rudi Coetzer on Sat 16 Jun 2012, 5:34 pm

    JA>!
    Ek IS!
    Shocked
    Vir ALTYD & ALTYD.
    (..wag..ek gaan tik gou vir jou n mail... Very Happy )

      Current date/time is Sat 18 Nov 2017, 4:09 am