Die plaas-seuns kattekwaad
visstok in die hand
by die koi-dam .
Hulle botterbulletjie-lag
weergalm oor die werf ,
terwyl die werf-haan
trotsbors saam met sy henne
op die grasperk wei .
Pa en ma is dorp toe -
geen haan sal hieroor kraai nie .
( 18/05/2009 23h09 )
visstok in die hand
by die koi-dam .
Hulle botterbulletjie-lag
weergalm oor die werf ,
terwyl die werf-haan
trotsbors saam met sy henne
op die grasperk wei .
Pa en ma is dorp toe -
geen haan sal hieroor kraai nie .
( 18/05/2009 23h09 )