Freezeframe ( 51 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Freezeframe ( 51 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 07 Jun 2012, 12:46 pm

    Die velkanker trots
    op die boer
    se arms , bene , gesig .

    Die sestig jaar
    op die plaas
    was die beste
    van sy lewe .


    ( 10/02/2009 19h40 )

      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:52 pm