Freezeframe ( 48 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Freezeframe ( 48 )

    Post by Rudi Coetzer on Mon 04 Jun 2012, 3:32 pm

    Die boer se dogter
    bruid senuweeagtig
    op en af

    haar wange blos kosmospienk
    en haar vel gloei .

    Haar pa kom
    haar kamer in
    en druk haar
    woordeloos breekhart
    teen hom vas .

    Die katoen
    watte maagdelik
    in die land .



    ( 25/01/2009 14h04 )

      Current date/time is Tue 17 Oct 2017, 10:03 pm