Die peuter
huil honger
teen sy ma
se koue rug .
Die swartmamba
se sleepspoor
skuins links weg
in die stof .
Die kaalvoet swartvrou
het twee dae terug
al
kom water haal .
( 23/08/2009 08h53 )
huil honger
teen sy ma
se koue rug .
Die swartmamba
se sleepspoor
skuins links weg
in die stof .
Die kaalvoet swartvrou
het twee dae terug
al
kom water haal .
( 23/08/2009 08h53 )