lig

    Share
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    lig

    Post by Torm on Fri 01 Jun 2012, 11:06 pm


    ek sien die lig
    skyn op jou gesig
    waar jy sit en lees
    aandagtig
    met sagte oë
    my denke word hees

    as ek God se genade vir my
    kon beliggaam
    en op my divan
    kon laat sit
    dan is dit
    jy

    © Torm 2012
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    Re: lig

    Post by BennyB on Tue 12 Jun 2012, 5:01 pm

    Nice Surprised


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 40

    Re: lig

    Post by anderkant on Tue 12 Jun 2012, 9:28 pm

    Minimalisties gesproke een van die allerbeste werke wat ek ooit gelees het. Puik vers Torm.
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    Re: lig

    Post by Torm on Tue 12 Jun 2012, 10:56 pm

    Baie dankie vir jou kommentaar hier en by "gister is grys", Bennie!

    Baie dankie Rudi, ek sien al drie kommentare en ek voel heel aanwesig, amper aangedaan.

    Allerbeste is 'n baie groot woord, jong, en dit jeens 'n nobody in literêre kringe. Maar ek is wel tevrede met hierdie gediggie.

    Sponsored content

    Re: lig

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 22 Sep 2017, 10:21 pm