Die soeklig
mot die haas
vas in ñ verstarde oomblik
van versnelde hartklop .
ñ Enkel skoot
weergalm deur die nag .
( 22/01/2009 22h12 )
mot die haas
vas in ñ verstarde oomblik
van versnelde hartklop .
ñ Enkel skoot
weergalm deur die nag .
( 22/01/2009 22h12 )