Anderkant

    Share
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    Anderkant

    Post by antieklimaks on Thu 24 May 2012, 12:51 pm

    Anderkant die pyn,
    na al die trane,
    lê daar hoop,
    lê daar lewe.

    Ons stories ineengevleg.
    Anderkant ek,
    anderkant jy,
    lê ons.
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 49

    Re: Anderkant

    Post by BennyB on Tue 12 Jun 2012, 5:04 pm

    Kort en eenvoudig, die boodskap groot!
    Nice Neutral


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Anderkant

    Post by antieklimaks on Tue 12 Jun 2012, 6:59 pm

    Baie dankie Benny! Smile
    avatar
    anderkant

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 40

    Re: Anderkant

    Post by anderkant on Tue 12 Jun 2012, 9:26 pm

    Pragtige vers - en ek kan gemaklik met die titel vereenselwig.
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Anderkant

    Post by antieklimaks on Wed 13 Jun 2012, 5:19 pm

    Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Smile

    Sponsored content

    Re: Anderkant

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 17 Dec 2017, 8:52 pm