tattoe

    Share
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    tattoe

    Post by antieklimaks on Thu 24 May 2012, 12:35 pm

    Die naald kerf deur my vel,
    die ink word ingemessel,
    vir ewig te vertoon
    hoe ek my hart op my mou dra.

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:43 am